Omgeegroep

Die Huwelik in Fokus omgeegroep is gemik op alle paartjies, hetsy oud of jonk, getroud of nie.

Die doel van die omgeegroep is om 'n spasie binne ons gemeente te skep waar ons huwelike versorg word.

Saam groei ons en versterk ons huwelike deur God se woord te bestudeer, hulpmiddels te ondersoek en ook te deel in mekaar se lief en leed.

Ons kuier saam by die kerk, elke laaste Sondag van die maand, direk na die erediens.

Kinders is welkom.

Kontak gerus vir Izienne Grib as jy wil deelneem.

072 020 6346 of iziennegrib@gmail.com

Lees ons  blog

Kontak ons:

Bel ons gerus: 012 804 3577

Of stuur ons 'n epos by: silvertonkruin@absamail.co.za

Kantoorure:

Maandae - Vrydae:     09:00-13:00

Publieke vakansiedae: Gesluit

Bankbesonderhede:

N.G. Silvertonkruin

ABSA - 632005

Tjek rekening: 70580888

  • Facebook - Black Circle
  • Instagram - Black Circle