Huis Benjamin

'n Tuiste vir studente wat 'n verskil in die omgewing wil maak

Kamers is beskikbaar vanaf R 2500.00 per maand.

Ongeveer 7.5 km weg van UP se hoofkampus.

Die verblyf is naby aan groot busroetes.

By die huur word die volgende ingesluit:

  • Water en elektrisiteit

  • Kommunale areas wat 2 maal per week skoon gemaak word.

  • Uncapped WIFI

Teen ekstra fooi is daar 'n pendeldiens beskikbaar na UP se hoofkampus om 07:00 en dan weer terug om 16:00

Kontak Hannes van Deventer by 081 393 4905 of stuur 'n epos na dominee75@gmail.com vir meer inligting.

Kontak ons:

Bel ons gerus: 012 804 3577

Of stuur ons 'n epos by: silvertonkruin@absamail.co.za

Kantoorure:

Maandae - Vrydae:     09:00-13:00

Publieke vakansiedae: Gesluit

Bankbesonderhede:

N.G. Silvertonkruin

ABSA - 632005

Tjek rekening: 70580888

  • Facebook - Black Circle
  • Instagram - Black Circle