Sondag 17 November

Ons nooi jou hartlik uit na ons erediens op Sondag, 17 November 2019.

 

   

Connect

Vat 5

Vat 5 vir Desembermaand en Januarie is in die konsistorie. Baie dankie Diens-werkers!!!

Vrywillige diens

’n Verpleegkundige (dame) met Pediatrie en 20 jaar Geriatrie   ondervinding, bied haar dienste vrywillig en gratis aan, as geselskapdame, na-operatief – oefeninge, wondsorg, asook vir die versorging van siek babas wat nog nie geskik is om na permanente versorger/kleuterskool te gaan nie.

Enige navrae – kontak die kerkkantoor.

Gebedsversoeke

Indien jy of iemand wat jy ken gebed benodig, skryf dit op ‘n papiertjie en gooi dit gerus in die hout houer teen die muur in die voorportaal.

Nuwe   Intrekkers

Skryf gerus jou naam in die boek op die tafel in die voorportaal, indien jy ‘n nuwe intrekker/lidmaat is.

Gebedsgeleenthede

Ons herinner julle net aan ons gebedsgeleentheid elke Dinsdagoggend vanaf 05:45 hier by die kerk.

Getuie-o-gram

Ons het almal ‘n getuienis, ‘n storie van hoop en genade. Indien jy jou storie met ons wil deel, skakel gerus vir Wilma du Plessis by 082 856 8181. Dalk bemoedig jou storie iemand anders!!!

Kruin-o-gram

Kontak ons:

Bel ons gerus: 012 804 3577

Of stuur ons 'n epos by: silvertonkruin@absamail.co.za

‚Äč

Kantoorure:

Maandae - Vrydae:     09:00-13:00

Publieke vakansiedae: Gesluit

Bankbesonderhede:

N.G. Silvertonkruin

ABSA - 632005

Tjek rekening: 70580888

  • Facebook - Black Circle
  • Instagram - Black Circle